1887

n Journal for Contemporary History - Preface

USD

 

Abstract

Militêre geskiedenis vorm 'n integrale deel van die Geskiedenis-as-wetenskap. Wêreldwyd word feitlik daagliks boeke gepubliseer wat oor een of ander militêre tema handel, en talle akademiese en ander tydskrifte wat hul op militêre geskiedenis toespits, verskyn op 'n gereelde grondslag. In Julie 1943 het die Duitse Wehrmacht hul omvangryke Operasie Zitadelle in die omgewing van Kursk (in die destydse Sowjet-Unie) van stapel gestuur in 'n desperate poging om die oorlogsgety weer in hul guns te laat swaai. Wat gevolg het was enersyds die grootste tenkslag tot op datum, en andersyds 'n mislukte Duitse veldtog.

Loading

Article metrics loading...

/content/contemp/28/2/EJC28287
2003-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error