1887

n Journal for Contemporary History - Politieke verval as 'n patroon van politieke verandering : 'n teoreties-verkennende perspektief

USD

 

Abstract

Wêreldwyd is politieke verandering en soms politieke transformasie (ingrypende sentraal-beplande politieke verandering van 'n progressiewe aard) aan die orde van die dag. Die aard en uitkoms van hierdie politieke verandering verskil van staat tot staat en van samelewing tot samelewing, wat daarop neerkom dat biljoene mense daagliks gekonfronteer word met die uiteenlopende en dikwels konflikterende eise van 'n veranderende politieke omgewing.

Loading

Article metrics loading...

/content/contemp/28/3/EJC28298
2003-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error