1887

n Journal for Contemporary History - Die binnekring : Terugblikke op die laaste dae van blanke regering, Jan Heunis : book review

USD

 

Abstract

Met 'n titel wat soos 'n goeie spioenasieriller klink, het die seun van voormalige kabinetsminister en leier van die Nasionale Party in Kaapland, Chris Heunis, sy herinneringe aan sy vader en sy eie rol in die blanke politiek van voor 1996 op skrif gestel. Dit is nog 'n belangrike bydrae tot die groeiende Afrikaanse literatuur oor hierdie betekenisvolle periode en bied heelwat ander feite en insigte as wat in die werke van Frederik van Zyl Slabbert, FW de Klerk, Magnus Malan en Japie Basson aangebied word. Die boek tree ook in geskil met die amptelike biografie van PW Botha wat deur Daan Prinsloo in 1997 as (Vaandel Uitgewers, Mosselbaai) geskryf is.

Loading

Article metrics loading...

/content/contemp/33/1/EJC28439
2008-09-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error