1887

n Journal for Contemporary History - Voorwoord / Preface

USD

 

Abstract

Nadat prof. Leo Barnard op 13 Junie 2007 besluit het om as redakteur van die uit te tree en prof. André Wessels die nuwe redakteur geword het, het laasgenoemde tydens 'n -redaksievergadering voorgestel dat 'n uitgawe van die aan Leo Barnard opgedra word. Dié voorstel is aanvaar en terwyl daar voortgegaan is om die twee gebruiklike per jaar te publiseer en ook aan twee ander spesiale uitgawes te werk, is begin om ook hierdie spesiale uitgawe ter ere van Leo Barnard saam te stel. Laasgenoemde uitgawe was reeds ver gevorder, toe Leo ernstig siek geword en kort daarna oorlede is.

After Prof. Leo Barnard had decided on 13 June 2007 to retire as editor of the and Prof. André Wessels had become the new editor, the latter proposed during an editorial board meeting of the that an edition of the should be dedicated to Leo Barnard. This proposal was accepted and while publication of the usual two editions of the was continued and two other special editions were being prepared, the compilation of this special edition in honour of Leo Barnard was commenced. Good progress on the latter edition had already been made when Leo became seriously ill and he passed away soon afterwards.

Loading

Article metrics loading...

/content/contemp/34/2/EJC28492
2009-06-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error