1887

n Journal for Contemporary History - Kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912-1994) : 'n herdenkingspublikasie, CJ Nöthling : boekresensie

Volume 38, Issue 2
  • ISSN : 0258-2422
  • E-ISSN: 2415-0509
USD

 

Abstract

Hoewel die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) eers om middernag op 26-27 April 1994 tot stand gekom het, strek die geskiedenis van Suid-Afrika se gewapende magte veel verder terug. Nadat Suid-Afrika as 'n verenigde (uniale) staat op 31 Mei 1910 tot stand gekom het, het die Unie van Suid-Afrika se eerste weermag - bekend as die Unie-Verdedigingsmagte (UVM) - amptelik op 1 Julie 1912 tot stand gekom. Aanvanklik het die UVM net uit grondmagte bestaan, wat dus hoofsaaklik vir landwaartse verdediging aangewend kon word. Hierdie magte het met groot onderskeiding aan die Eerste Wêreldoorlog (1914-1918) deelgeneem. Reeds in 1913 het die Zuid-Afrikaansche Mediese Dienst tot stand gekom, in 1920 ook die Suid-Afrikaanse Lugmag, en in 1922 Suid-Afrika se vlootmag. In 1957 is die naam van die UVM na dié van Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) verander.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/contemp/38/2/EJC154145
2013-12-01
2017-11-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error