1887

n Journal for Contemporary History - 1914: Rebellie of protes? Vryheid teen imperialisme, Paul Grobbelaar : book review

USD

 

Abstract

Sedert die uitbreek, en spoedige onderdrukking 'n eeu gelede van die rebellie van 1914-1915, duur die (soms emosionele) debat in verband met hierdie omstrede Afrikaneropstand voort, hoewel dit die afgelope paar dekades reeds afgeneem het en die rebellie by baie mense in die vergetelheid geraak het. In die verlede is al veel oor hierdie rebellie geskryf, en hopelik sal die gebeure honderd jaar later weer in die kollig geplaas word, sodat Suid-Afrikaners van alle kultuurgroepe opnuut - of vir die heel eerste keer - vir hulself sal rekenskap gee van hierdie veelbewoë gebeure van die verlede. Vir etlike jare na afloop van die 1914-1915-rebellie, het hierdie opstand die Suid-Afrikaanse politiek beïnvloed en vir lank was dit deel van die Afrikaner (maar ook ander, veral blanke, Suid-Afrikaners) se historiese geheue. Dit wil egter voorkom of die grootste deel van die Suid-Afrikaanse bevolking vandag (2014-2015) selfs nie eens meer kennis dra van die rebellie van 'n eeu gelede nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/contemp/39/2/EJC166914
2014-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error