1887

n South African Journal of Cultural History - Op St Helena - vol van hartepyn : die oorlogskuns van Erich Mayer (1899-1902), Celestine Pretorius : boekbespreking

USD

 

Abstract

Verskeie oorlogswerke van die kunstenaar Erich Mayer is hier saamgevat in 'n hardebandboek met hoe gehalte kleur reproduksies. Die skrywer verduidelik dat Mayer se oorlogskuns uniek is omdat hy die enigste (erkende?) beeldende kunstenaar aan Boerekant was wat die lewe in die klygsgevangenekampe gedokumenteer het. As sodanig maak die publikasie 'n waardevolle bydrae tot die primere materiaal wat beskikbaar is oor die Anglo-Boereoorlog en die kultuurgeskiedenis van die land.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/15/1/EJC30550
2001-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error