1887

n South African Journal of Cultural History - Stained glass at the Cape during the Deic period

USD

 

Abstract

Stained glass has been in use over the last thirteen centuries in the decoration of church windows. Heraldic glass appears after the spread of heraldry in the twelfth century. Glass is brittle and as a result much stained glass has been lost through the centuries. Some due to intentional destruction such as followed the French Revolution, others due to accidents, fire and sheer neglect. The earliest examples of heraldic stained glass in South Africa date from the 1720s. These were amongst seventeen windows ordered from a master glassmaker in Amsterdam and were installed in the windows of the 'Moederkerk' in Stellenbosch. After all this time only two are still in existence, only one of which is heraldic. These remaining examples show evidence of artistic and heraldic competence. Prior to 1861 CD Bell sketched four heraldic windows in the 'Moederkerk' - the one still extant, and three others. Bell's sketches do not do justice to the windows as can be seen when comparing one of the sketches with the corresponding surviving heraldic window.


Brandglas is al dertien eeue in gebruik om kerkvensters te versier. Heraldiese glas word aangetref na die verspreiding van heratdiek in die twaalfde eeu. Omdat glas bros is het baie brandglas deur die eeue verlore gegaan. Sommige voorbeelde het as gevolg van die Franse Revolusie en ander weer as gevolg van ongelukke, brand en pure nalatigheid tot niet gegaan. Die vroegste Suid-Afrikaanse heraldiese brandglas dateer uit die 1720s. Hierdie glas was deel van 'n bestelling van sewentien vensters deur 'n meesterglasmaker van Amsterdam vir die Moederkerk van Stellenbosch. Vandag is slegs twee hiervan ongeskonde, waarvan slegs een met 'n wapen versier is. Albei hiervan is voorbeelde van heraldiese en artistiese kundigheid. Voor 1861 het CD Bell sketse gemaak van vier heraldiese vensters in die Moederkerk waarvan een vandag nog bestaan, en daarbenewens 'n verdere drie. Bell se sketse laat nie altyd reg aan die vensters geskied nie soos blyk uit 'n vergelyking tussen sy een skets en die oorblywende heraldiese eksemplaar waannee dit ooreenstem.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/15/1/EJC30553
2001-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error