1887

n South African Journal of Cultural History - Mimi Coertse. 'n Stem vir Suid-Afrika. My storie soos vertel aan Ian Raper, Ian Raper : boekbespreking

USD

 

Abstract

Die lewensverhaal van Mimi Coertse, oftewel Onse Mimi, 'n spontane erenaam waarmee sy aanvanklik nie gemaklik was nie, maar later as kompliment aanvaar het, boei tot die laaste bladsy. Dr Ian Raper, bekende akademikus, resensent, redakteur en uitgewer, slaag wel daarin om Mimi Coertse as verteller te behou, maar waarskynlik sou dit vir lesers (en vir Coertse self) gemakliker gewees het indien hierdie boek in die derde persoon geskryf is. Die voortdurende gebruik van "ek" is hinderlik en die verwysings na koerantresensies om entoesiastiese gehore se reaksie te dokumenteer, sou minder geforseerd gewees het indien dit deur Raper as buitestander gegee is eerder as dat dit in die mond van Coerste as verteller gelê is.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/15/2/EJC30558
2001-11-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error