1887

n South African Journal of Cultural History - Montanha in Zoutpansberg. 'n Portugese handelsending van Inhambane se besoek aan Schoemansdal, 1855-1856, O.J.O. Ferreira, met die samewerking van C.E.F. von Reiche en D.P.M. Botes : book review

USD

 

Abstract

In 1855 onderneem Pater Joaquim de Santa Rita Montanha 'n reis van Inhambane na Schoemansdal as leier van 'n handelsending. Vanweë die feit dat sy sending nie die reis gedurende die somermaande na Inhambane kon aanpak nie (vanweë o.a. Malaria en die Tsetsevlieg) , vertrek hulle eers in Junie 1856 op hulle terugtog. Die belangrikste deel van die boek bestaan uit 'n Afrikaanse vertaling van Montanha se reisjoernaal. Dit stel vir die eerste keer hierdie insiggewende inligting aan navorsers en belangstellendes in kultuurgeskiedenis bekend. Die joernaal bestaan uit ?n dagboek van die reis , relaas van die handelkommisie en wetenswaardighede i.v.m. die Hollandse kolonie. Dit bevat waardevolle inligting tot nut van historici, kultuurhistorici, antropoloë, linguiste en natuurkundiges.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/17/1/EJC30575
2003-06-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error