
Full text loading...
Verskeie stigterslede van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Kultuurgeskiedenis maak daarop aanspraak dat die gedagte om 'n vereniging vir Kultuurgeskiedenis te stig by hom of haar ontstaan het. Hieroor sal waarskynlik nooit 'n finale uitspraak gelewer kan word nie, omdat die tyd vir die stigting van die Vereniging moontlik só ryp was dat die gedagte daaromtrent ongeveer gelyktydig by verskeie persone ontstaan het.
Article metrics loading...