1887

n South African Journal of Cultural History - Die Ou-Kaapse tolletjiestoel, bestudeer in die konteks van die Renaissance-Klassisistiese stylperiode aan die Kaap

USD

 

Abstract


This study on the (spindle) chair identifies style characteristics and finds them typical of the Renaissance Classical period. Knowledge of the European Renaissance Classical style is essential for appreciating the foundation of styles at the Cape since the 17th century. The unique characteristics of this chair with regard to appearance, more specifically the elements of turning, and the methods of construction are analysed closely. The large variety of variants are pointed out to explain the fact that, although there are many similarities, the examples do not look entirely the same. This makes the chair an important artefact for museums and private collectors, with regard to conservation, the aesthetic aspect and the monetary value.

Die studie van die Ou-Kaapse tolletjiestoel identifiseer die stylkenmerke daarvan en plaas dit binne die Renaissance-Klassisistiese stylperiode. Die wyse waarop hierdie styl in Europa gemanifesteer het, is 'n onontbeerlike agtergrond vir verstaan van die grondlegging van stylperiodes aan die Kaap sedert die 17de eeu. Die unieke eienskappe van hierdie stoel ten opsigte van voorkoms, spesifiek draaiwerk, en konstruksiemetodes word noukeurig ontleed. Die groot verskeidenheid variasies van die tolletjiestoel word in hierdie artikel ondersoek, om daarop te wys dat die eksemplare ten spyte van baie ooreenkomste, tog nie almal eenders is nie. Dit maak van die tolletjiestoel 'n belangrike kultuurhistoriese artefak vir museums en privaatversamelaars ten opsigte van die bewaring daarvan, die estetiese aspek en die monetêre waarde.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/18/2/EJC30604
2004-11-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error