1887

n South African Journal of Cultural History - Die begrippe kapstyl en kapstylhuis heroorweeg

USD

 

Abstract


This article is the result of continuing study of roof frame constructions and roof houses in South Africa. The concepts and are analysed on account of G.H. van Rooyen's reference to "kapsteilhuise" in the form of saddle roofs at Groenland in the district of Kranskop, Natal. His references are not confirmed by contemporary sources and are consequently questioned by the author. After applying external and internal criticism to van Rooyen's (1940), as well as consulting unexploited sources, the author of this article demonstrates that van Rooyen's term for this particular type of house is untenable. Consequently the subject is reconsidered and placed in cultural-historical perspective.
The most important sources include Jan van Riebeeck's , a letter dated 15 March 1787 from Hendrik Cloete to Hendrik Swellengrebel Jr, dated 15 March 1787, as well as Afrikaans and Dutch dictionaries and dictionaries of architectural terms.

Hierdie artikel is die resultaat van voortgesette studie oor dakraamkonstruksies en dakhuise in Suid-Afrika. Die begrippe kapstyl en kapstylhuis word ontleed na aanleiding waarvan G.H van Rooyen se verwysing na "kapsteilhuise" in die vorm van saaldakke by Groenland, distrik Kranskop, Natal - wat nie deur tydgenootlike bronne bevestig word nie - bevraagteken word. Toepassing van eksterne en interne kritiek op Van Rooyen se (1940), asook die bevindinge van skrywer van hierdie artikel waarin onontgunde bronne geraadpleeg is, toon dat Van Rooyen se benaming vir die betrokke tipe huis onhoudbaar geword het. Die onderwerp word vervolgens heroorweeg en in kultuurhistoriese perspektief geplaas.


Die belangrikste bronne sluit Jan van Riebeeck se , 'n brief gedateer 15 Maart 1787 van Hendrik Cloete aan Hendrik Swellengrebel jr., asook Afrikaans- en Nederlandse verklarende- en bouwoordeboeke in.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/18/2/EJC30606
2004-11-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error