1887

n South African Journal of Cultural History - Steinaecker's horse : its role during the Anglo Boer War and in the establishment of the Kruger National Park

USD

 

Abstract

Steinaecker's Horse is one of the lesser known units that fought on British side during the Anglo Boer War (1899-1902). The article discusses the establishment of the unit under the command of FCL von Steinaecker, a former Prussian soldier. A short biography of Von Steinaecker is also given.


The main focus of the article is the role played by the unit during the War. Mention is made of the activities thereof during the War. Since the unit manned various outposts, these are also discussed.
Lastly the role of the unit in the establishment of the Kruger National Park is looked at. A large number of the outposts were situated in that area and persons serving in Steinaecker's Horse later on also were involved in the Park. It is concluded that Von Steinaecker and his unit played an important part in the history of the Lowveld.


Steinaecker's Horse is een van die minder bekende eenhede wat tydens die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) aan Britse kant geveg het. Die artikel gee aandag aan die totstandkoming van die eenheid, onder bevel van FCL von Steinaecker, 'n voormalige Pruisiese soldaat. Von Steinaecker se lewensverhaal word ook kortliks bespreek.
Die hooffokus van die artikel is die rol wat die eenheid gedurende die Oorlog gespeel het. Melding word gemaak van die oorlogsaktiwiteite van die eenheid. Aangesien Steinaecker's Horse verskeie buiteposte beman het, word die terreine waarmee dit verbind word ook bespreek.
Laastens word gekyk na die rol van die eenheid in die totstandkoming van die Nasionale Krugerwildtuin. Verskeie van die buiteposte was in daardie gebied geleë en persone wat in Steinaecker's Horse gedien het, het jare later steeds 'n rol in die Wildtuin vervul. Ten slotte word bevind dat dat Von Steinaecker en sy eenheid 'n belangrike rol in die geskiedenis van die Laeveld gespeel het.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/18/2/EJC30610
2004-11-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error