1887

n South African Journal of Cultural History - Geskiedenis en kultuur : die verhaal van 'n besondere verhouding deur onderrig en navorsing aan die Universiteit Stellenbosch se Departement Geskiedenis (1866 - ± 1985)

USD

 

Abstract


The centenary of the founding of an autonomous Department of History at the University of Stellenbosch in 1904 provides an opportunity to review the practical development of the ways in which the complex and unique relationship between History (the academic discipline), and history as the story of past cultural expressions, developed over time in teaching and research in the department. It was the first History Department in South Africa to teach through medium of Dutch and Afrikaans. The department's academic involvement developed in close relationship with both Dutch (and continental European) history and culture. Besides the general study of history it paid particular attention to the history and culture of the Dutch/Afrikaners in South Africa. The article focuses only on this particular relationship, and does not review the other areas of historical interest that formed part of its activities.

Die honderdjarige herdenking van die stigting van 'n selfstandige Departement Geskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch in 1904 bied 'n besondere geleentheid om ondersoek in te stel na die praktiese wyse waarop die komplekse verhouding tussen Geskiedenis (die dissipline) en geskiedenis as die verhaal van verlede-gebeure en kulturele vorme in die departement se werksaamhede ontvou het. Omdat dit die eerste departement is wat geskiedenis deur medium van Nederlands en Afrikaans onderrig het, het die departement van die begin af 'n besondere verhouding met die Nederlandse (en Europese) geskiedenis en kultuur, en met die geskiedenis en kultuur van Hollanders/Afrikaners, ontwikkel. In hierdie studie word hierdie verhouding op enkele terreine nagegaan en toegelig, terwyl ander terreine van werksaamheid nie hier ter sake is nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/19/1/EJC30619
2005-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error