1887

n South African Journal of Cultural History - Pieter Jacobus de Wet (1790 - 1843) en die voorgeskiedenis van Aliwal-Noord

USD

 

Abstract

Hoewel hierdie artikel hoofsaaklik uitwei oor die vestiging van Pieter de Wet by Buffelsvlei en dus ook handel oor die voorgeskiedenis van Aliwal-Noord (ca. 1828-1849), word hiermee eweneens 'n kykie gegee in die komplekse samestelling van en die verhoudinge tussen die bevolkingsgroepe net buite die Kaapkolonie se noordoostelike grensgebied. De Wet en sy gesin het buite die Kolonie gewoon, maar het spoedig by die mense in hulle omgewing agting afgedwing en hy is deur sy bure as 'n nie-amptelike veldkornet beskou. Sy plaas Buffelsvallei het 'n oase vir verbygaande reisigers geword, maar die afgesonderde dog strategiese ligging het ook persone van twyfelagtige karakter en motiewe aangelok. Die belangrikste rivierdriwwe word genoem en die belangrikheid van die drif by Buffelsvlei word beklemtoon. Aandag word aan die vroeë San-gemeenskap op die Noordoosgrens gegee en enkele interessante persone onder die blankes word behandel. Die Voortrekkerleiers wat met hierdie drif die Oranjerivier oorgesteek het, word genoem, terwyl enkele families geïdentifiseer word wat by Buffelsvlei gewoon en later aan die Groot Trek deelgeneem het.


Although this article focuses mainly on Pieter de Wet's settling at Buffelsvlei and the subsequent early history of Aliwal-North (c. 1828- 1849), it also looks at the complex composition of and the relations between the population groups in the immediate area beyond the northeastern border of the Cape Colony. De Wet and his family lived beyond the Colony's frontiers but he rapidly started to gain the respect of the people in his area and was regarded by his neighbours as an unofficial field cornet. His farm Buffelsvallei soon became an oasis for passing travelers but its remote, and yet strategic, situation also attracted people with dubious motives. The main river crossings (drifts) are also mentioned and the importance of the drift at Buffelsvlei is emphasized. The article devotes attention to the early San community on the Northeastern frontier and a number of interesting individuals receive some discussion. The Voortrekker leaders who crossed the Orange River through this drift are mentioned and some families are identified who lived at Buffelsvlei and who later participated in the Great Trek.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/19/2/EJC30632
2005-11-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error