1887

n South African Journal of Cultural History - Die eerste blanke bewoner van die Pretoria-omgewing

USD

 

Abstract

Dit word algemeen aanvaar dat Lucas Cornelis Bronkhorst die eerste blanke setlaar was in die gebied, wat vandag as Pretoria bekend staan. Voorts word aanvaar dat die oorblyfsels van 'n huis, wat hy in Groenkloof gebou het, die eerste struktuur is wat deur 'n blanke in dié gebied opgerig is.


Albei hierdie aannames word in die artikel bespreek en argivale en ander historiese bronne, insluitende populêre inligting, word gebruik. Argeologiese navorsing wat gedoen is op die ruïne van 'n huis wat as die huis van Lucas Bronkhorst beskou word, is ook as getuienis benut.
Die gevolgtrekking waartoe gekom word, is dat Lucas Bronkhorst nie die eerste blanke inwoner van Pretoria was nie, maar dat dit sy broer JGS Bronkhorst was wat hom laat in 1839 hier gevestig het. Bewyse bestaan ook dat die struktuur wat opgegrawe is, nie die oudste gebou is wat deur blankes in die gebied opgerig is nie. Nietemin word dit aanvaar dat dit die oudste oorblyfsels uit hierdie tydperk is, aangesien ouer strukture vernietig is. Die artikel eindig met 'n kort samevatting oor die stigting van Pretoria.


It is widely accepted that Lucas Cornelis Bronkhorst was the first white settler in the area today known as Pretoria. It is also believed that the remains of a house he built in Groenkloof is the first structure erected by a white person in the area.
Both these assumptions are discussed in this article, by using archival and other historical sources, including popular information. The archaeological research done on the remains of a house in the Fountains Valley, which is believed to have been the house of Lucas Bronkhorst, is also used as evidence.
It is concluded that Lucas Bronkhorst was not the first white settler of Pretoria, but that it was his brother JGS Bronkhorst, who settled here late in 1839. It was also proved that the structure that was excavated is not the oldest building built by the first white settlers. However it is believed to be the oldest remaining structure, for those that were older have been demolished. The article ends with a short synopsis of the establishment of Pretoria.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/19/2/EJC30636
2005-11-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error