1887

n South African Journal of Cultural History - Die optrede, leefwyse en lotgevalle van die VOC-trompetters en -tromspelers aan die Kaap van 1652 tot c.1700

USD

 

Abstract

Amptelike trompetters en tromspelers was van die vroegste VOC-jare af deel van die Kaapse garnisoen. Verskeie ander nie-amptelike trompetters en tromspelers, onder andere van besoekende skepe, en mense wat die trompet of tamboer kon bespeel, maar wat hulle in ander hoedanighede aan die Kaap die Goeie Hoop bevind het, het ook onder die Kaapse bevolking voorgekom. Die amptelike tromspelers se militêre pligte was duidelik gestruktureer, maar soms moes hulle ongewone take verrig, soos om hard op die tromme te slaan om skepe teen die teenwoordigheid van ander skepe in mistige weer te waarsku. Die trompetters het hoofsaaklik 'n seremoniële rol gehad, en hulle pligte is meestal in noue samehang met die aktiwiteite van die kommandeur gestaan. So het hulle sy aankoms of vertrek aangekondig en hom op sy reise vergesel. Enkele verwysings na informele trompetspel van volksmelodieë kom ook voor. Met betrekking tot die musikante se leefwyse en lotgevalle word aangedui dat party as mense met 'n goeie karakter beskryf word, wat werk van gehalte verrig het. Ander word vermeld vanweë hulle misstappe en hulle losbandige lewe met dronkenskap, dobbelary en diefstal. Onder die musikante was selfs moordenaars wat tereggestel is.


Official trumpeters and drummers formed part of the Cape garrison since the early years of the UEIC. Several non-official trumpeters and drummers, who, for example, came from visiting ships, and people from other professions who were able to play the trumpet or drums, were also found amongst the inhabitants at the Cape of Good Hope. The military duties of the official drummers were clearly structured, but sometimes they had to fulfill extraordinary duties, such as playing very loudly on the drums in order to warn ships of the presence of other ships during misty weather conditions. The trumpeters had mainly ceremonial duties, mostly in connection with the commander. They, inter alia, announced his arrival or his departure, and accompanied him on his journeys. Some references to informal trumpet-playing do also occur. Concerning the musicians' way of living and their misfortunes, it is pointed out that some musicians were described as persons of good character, who performed their duties faithfully. Others, however, were mentioned due to their misdeeds and their dissolute life, including drunkenness, gambling and stealing. Among them were even murderers who were eventually executed.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/20/1/EJC30652
2006-06-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error