1887

n South African Journal of Cultural History - Die VOC as werkgewer met spesiale verwysing na Vlaamse immigrante aan die Kaap 1652 - 1662

USD

 

Abstract

In hierdie studie word probeer om inligting en antwoorde te verskaf oor die stand van die Nederlandse skeepvaart in die sewentiende eeu; die personeelbehoeftes van die Vereenigde Oostindische Compagnie (VOC) in hierdie jare; emigrasie uit die Suidelike Nederlande; die werwing van seemanne en hoe dit gebeur het dat ook Vlaminge by die VOC aangesluit het; die identifisering van Vlaminge in die betrokke Kaapse argiewe en watter getalle ter sprake is. Navorsing dui aan dat onder die Nederlanders in die eerste dekade (1652-1662) en die latere "Franse Hugenote" aan die Kaap 'n beduidende persentasie Vlaminge teenwoordig was.


This study is an attempt to cast light on, among others, the state of Dutch shipping in the seventeenth century; the personnel needs of the Dutch East India Company (VOC) in this period; emigration from the Southern Netherlands; the recruitment of seamen and the reasons of Flemings to join the VOC; the identification of Flemings in the relevant Cape archives and the numbers they represented. Research findings suggest that there was a significant percentage of Flemings among the Dutch at the Cape in the first decade of colonisation (1652 - 1662) and among the later "French Huguenots".

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/20/1/EJC30653
2006-06-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error