1887

n South African Journal of Cultural History - Ndebele place names and settlement in Pretoria

USD

 

Abstract

In this article it is argued that the proposed name change of Pretoria to Tshwane is exclusionary and insensitive to the oral tradition inventories of other pre-colonial communities in the region. One such community is the Manala-Ndebele. It is argued that "Tshwane" as a person or place name in the oral tradition has only vague representation, while a name such as "Musi" of the Ndebele and the settlement "KwaMnyamana" feature more frequently in oral tradition. A particular invented tradition which refers to the KwaMnyamana site is also discussed. The article also investigates the use of an arithmetic dating system whereby Ndebele archaeological sites around Pretoria can be dated. Although this mechanism is essentially arbitrary, it has proved invaluable to archaeologists, anthropologists and historians. Archaeological sites towards the east of Pretoria which have always been known in Manala oral tradition, are listed and discussed in terms of chronology in settlement history, possible meaning of names, and linked to rulers in the royal house of the Manala. In addition these sites are linked to existing farm names and familiar landmarks in the east of Pretoria. The bulk of this pre-colonial land of the Manala falls within the Pienaars river drainage basin. It is concluded that potentially all oral traditions stand to be abused for present political ends.


In hierdie artikel word geargumenteer dat die voorgestelde naamsverandering van Pretoria na Tshwane uitsluitend en onsensitief is omdat dit die mondelinge oorleweringsinventarisse van ander prekoloniale gemeenskappe in die streek misken. Een sodanige gemeenskap is die Manala-Ndebele. Daar word aangevoer dat die bestaan van die name Tshwane as 'n persoons- of pleknaam in die mondelinge oorleweringe slegs vae verteenwoordiging geniet, maar dat 'n naam soos Musi van die Ndebele, asook die vestigingsterrien KwaMnyamana, dikwels in die mondelinge oorlewering voorkom. 'n Spesifieke innoverende tradisie wat betrekking het op die KwaMnyamana terrein word ook bespreek. Die artikel ondersoek ook die aanwending van 'n rekenkundige dateringstelsel waarmee Ndebele argeologiese terreine in die omgewing van Pretoria gedateer kan word. Hoewel hierdie meganisme essensieel arbitrêr van aard is, is dit 'n bewysbare aanwins vir argeoloë, antropoloë en historici. Argeologiese terreine ten ooste van Pretoria wat deurgaans bekend was in Manala mondelinge oorleweringe, word gelys en bespreek in terme van kronologie van vestigingsgeskiedenis, moontlike betekenis van name, en tegelyk geskakel met regeerders in die koningshuis van die Manala. Daarbenewens word hierdie terreine geskakel met bestaande plaasname asook alombekende bakens in die ooste van Pretoria. Die groter geheel van hierdie pre-koloniale grondgebied van die Manala is geleë binne die Pienaarsrivier dreineringskom. Die gevolgtrekking word gemaak dat alle mondelinge oorleweringe potensieel blootgestel word aan misbruik vir politieke doeleindes.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/20/1/EJC30655
2006-06-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error