1887

n South African Journal of Cultural History - Searching for the survivor camp (1552) : predictive models as a possible solution

USD

 

Abstract

Continuous efforts by several researchers have been made to locate the wreck site of the Portuguese galleon, the , which came to grief off the south-east coast of South Africa in 1552. Very little effort, however, has been made to establish the location of the equally significant survivor camp. In this article a methodology using predictive models as a means to delimit the possible sites for the location of the survivor campsite is proposed. The predictive models are constructed by integrating both primary and secondary source material, as well as Portuguese shipwreck campsite characteristics, to identify three possible locations and thereby enhance more effective archaeological fieldwork. This may also have relevance for other similarly elusive archaeological sites.


Die voortdurende pogings van verskeie navorsers om die wrakterrein van die Portugese galjoen, die (wat in 1552 aan die suidoostelike kus van Suid-Afrika skipbreuk gely het) te vind, het nog niks opgelewer nie. Min moeite is egter tot dusver gedoen om die ewe belangrike terrein te vind waar die oorlewendes gekamp het. In hierdie artikel word voorgestel dat voorspellende modelle as metodologie gebruik word om terreine af te baken waar die kampplek moontlik kon wees. Voorspellende modelle word saamgestel deur primêre en sekondêre bronnemateriaal, asook deur die kenmerke van Portugese skeepswrakkampterreine te integreer, om drie moontlike terreine te identifiseer. Op dié wyse word doeltreffende argeologiese veldwerk verseker. Hierdie metodologie mag ook vir die opsporing van ander ewe ontwykende argeologiese terreine wees van betekenis.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/20/1/EJC30657
2006-06-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error