1887

n South African Journal of Cultural History - Serpa Pinto (1846-1900) in Transvaal in 1879

USD

 

Abstract

Die Portugese ontdekkingsreisiger Serpa Pinto het in 1877-1879 van Angola tot in Natal gereis en onderweg Boere en sendelinge ontmoet en ook 'n tyd lank in Pretoria vertoef. In sy reisjoernaal het hy noukeurig aantekeninge van sy indrukke en belewenisse gemaak. Uit 'n kultuurhistoriese oogpunt is veral sy beskrywing van die karakter en lewenswyse van die Boere en die voorkoms van en sosiale lewe in Pretoria tydens die Britse anneksasietydperk (1877-1881) van besondere belang omdat hy as Portugees mense en gebeure anders ervaar het as tydgenootlike Engelse en Nederlandse besoekers. Hoewel sy reisbeskrywing, wat reeds in 1881 in Portugees en Engels gepubliseer is, belangrike historiese en kultuurhistoriese gegewens bevat, is dit nog selde deur Suid-Afrikaanse navorsers ontgin.


The Portuguese explorer, Serpa Pinto, undertook a journey from Angola to Natal in 1877-1879. On the way he met Boers and missionaries, and stayed for a while in Pretoria. During his travels he made careful notes in his travel-journal of his impressions and experiences. From a cultural historical point of view, what is of particular importance is his description of the character and lifestyle of the Boers, as well as the social life in Pretoria and how the town looked during the period of the British annexation (1877-1881). This is of special importance because, as a Portuguese, he would view and experience events and personalities somewhat differently from contemporary English and Dutch travellers. His travel-journal - published in Portuguese and English as early as 1881 - contains significant historical and cultural historical facts, but these have seldom been explored by South African researchers.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/20/1/EJC30658
2006-06-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error