
Full text loading...
Sover bekend, het die eerste resepteboek, Die Banket van die Geleerdes, reeds in die derde eeu na Christus uit die pen van Athenaeus verskyn. Hy was in ongeveer 228 in Rome woonagtig en het die agt volumes van dié werk aan bekende kokke, spesiale disse, bankette, vermaak en ornamentasie gewy.
Article metrics loading...