1887

n South African Journal of Cultural History - Die prehistoriese en vroeë historiese tydvak in Pretoria

USD

 

Abstract


The article gives an overview of the history of the Pretoria area before settlement by Europeans. The environment of the area is discussed briefly. Attention is given to aspects such as the geology, climate, fauna and flora. The prehistory of the area consists of the Stone Age and the Iron Age. Sites identified by various scholars are mentioned and contextualised. The article ends with an overview of the early historical period. Attention is given to the first white travellers in the area, and to Mzilikazi and the communities occupying the area before the first permanent white settlers arrived. A list of the first farms is included.

Dié artikel gee 'n oorsig van die geskiedenis van die Pretoria-gebied voor die vestiging van blankes. Die omgewing van die gebied word kortliks bespreek. Aandag word aan aspekte soos die geologie, klimaat, fauna en flora gegee. Die prehistoriese tydvak word in die Steentydperk en Ystertydperk verdeel. Terreine wat deur 'n verskeidenheid skrywers geïdentifiseer is, word in die teks vermeld en gekontekstualiseer. Die artikel sluit met 'n oorsig van die vroeë historiese tydvak. Die eerste blanke reisigers na die gebied, asook Mzilikazi en die gemeenskappe wat in die gebied teenwoordig was voor die koms van die eerste permanente blanke setlaars, word behandel. 'n Lys van die eerste plaasname word ingesluit.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/20/2/EJC30667
2006-11-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error