1887

n South African Journal of Cultural History - Stella Blakemore and Mimi Coertse : two sopranos and the different ways in which they promoted Afrikaner nationalism

USD

 

Abstract


Die sangers Stella Blakemore (1906 - 1991) en Mimi Coertse (1932 - ) het albei Afrikanernasionalisme in 'n groot mate maar op heeltemaal verskillende wyses bevorder. Blakemore het as sangeres in Suid-Afrika en oorsee redelike sukses behaal; Coertse se sukses was oorweldigend. Blakemore se bydrae tot Afrikanernasionalisme was as 'n skryfster van kinderfiksie; Coertse as 'n wêreldberoemde sangeres het 'n ikoon geword waarop Afrikaner-instellings beslag gelê het. Coertse het vir baie Afrikaners 'n rolmodel geword; Blakemore was geen rolmodel nie, maar die karakters in haar boeke was rolmodelle wat geslagte Afrikanerkinders beïnvloed het. Dit word aangevoer dat populêre fiksie 'n werktuig kan wees wat deur die gemeenskap gebruik word om sy lede in sy heersende denkrigtings en aspirasies te onderrig en dat kinderfiksie 'n besonder magtige werktuig is omdat dit die verbeeldingslewe van die jong leser voed. Dit word ook aangevoer dat nasionale prestasie op gebiede soos kuns en musiek in die lig van mededingende voortreflikheid beskou word en dat die prestasie van die volk met die sukses van indiwiduele figure geassosieer word.

The singers Stella Blakemore (1906 - 1991) and Mimi Coertse (1932 - ) both promoted Afrikaner nationalism to a remarkable extent but in completely different ways. Blakemore achieved moderate success as a singer in South Africa and in Europe; Coertse's success was overwhelming. Blakemore's contribution to Afrikaner nationalism was as a writer of popular children's fiction; Coertse as a singer of world renown became an icon appropriated by the Afrikaner establishment. Coertse became a role-model for many Afrikaners; Blakemore was no role-model but the characters in her books were role-models who influenced generations of Afrikaans children. It is argued that popular fiction can be a tool used by society for the instruction of its members in its prevailing ideas and aspirations and that children's fiction is a particularly powerful tool because it feeds the imaginative life of the young reader. It is also argued that national achievement in fields like art and music has come to be seen in terms of competitive excellence and that the achievement of the nation is associated with the success of individual figures.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/20/2/EJC30673
2006-11-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error