1887

n South African Journal of Cultural History - Suid-Afrika oes die stormwind van volksgodsdiens, Denise Woods : book review

USD

 

Abstract

Die boek se titel is gegrond op 'n profesie wat in Hosea 8:7 opgeteken staan wat lui . Hosea spreek hierdie verdoemende profesie oor sy volk uit omdat Israel God se verbond verbreek het (8:1), hulle hulle eie konings aangestel het sonder God se goedkeuring (8:4) en vir hulle silwer en goue afgodsbeelde van gemaak het wat vernietig sou word (8:4).


Deur die keuse van hierdie titel lê die outeur 'n direkte verband tussen die goddelose praktyke wat in Hosea se tyd deur Israel beoefen is, enersyds, en die byna chaotiese toestand wat vandag in Suid-Afrika heers en wat gekenmerk word deur grootskaalse korrupsie, motorkapings, transitorooftogte, brutale moorde, verkragting van vroue en kleuters, armoede, MIV / Vigs, en vele meer, andersyds.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/21/1/EJC30677
2007-06-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error