1887

n South African Journal of Cultural History - Paul Kruger se laaste jare 1899-1902, Paul Zietsman : book review

USD

 

Abstract

In hierdie besonder leesbare boek word die laaste vier lewensjare van president Paul Kruger van die ZAR beskryf, ontleed en met deernis onthou. Kruger se tragiese jare in ballingskap - na sy aanvanklike helde-ontvangs in Europa - word in historiese konteks geplaas. Die hardnekkige mite dat Kruger na Europa gevlug het toe Transvaal vir hom te warm geword het, word ook nou hopelik finaal die nek ingeslaan. Die waarheid is dat dit baie moeilik was om die President sover te kry om die besluit van die gesamentlike krygsraad te gehoorsaam dat hy die land moes verlaat (p. 25). Dit word deur deeglike navorsing gesteun.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/21/1/EJC30678
2007-06-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error