1887

n South African Journal of Cultural History - Tsitsikamma. Stories oor sy mense en dié kontrei, Jozua Serfontein : book review

Volume 21, Issue 1
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

Tsitsikamma - die plek van helder waters en baie strome - se naam is ontleen aan die Khoiwoorde, tsoa-tsoa (begin) en kamma (water). Die skrywer vang dié kontrei met sy natuurskoon en stories vas in 'n boek wat hy reeds veertig jaar gelede aan homself belowe het om te skryf. Die werk dek die gister en vandag van dié kontrei in twaalf hoofstukke en karteer 'n besonderse stuk kultuurgeskiedenis van die gebied wat strek langs die kus tussen Plettenbergbaai en Humansdorp en aan die noordelike kant deur die Tsitsikamma berge begrens word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/21/1/EJC30679
2007-06-01
2017-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error