1887

n South African Journal of Cultural History - Hannes van der Merwe argitek en skrywersvriend, J.C. Kannemeyer : book review

USD

 

Abstract

Die titel van hierdie netjies versorgde en genoeglike boek is misleidend. Dit handel nie, soos 'n argitek by eerste oogopslag sou dink, oor die argitektuur van Hannes van der Merwe nie, maar oor sy lewe, vriendskappe (met onder andere skrywers), betrokkenheid by 'n wye aantal organisasies en sy beroep. Almal is gelukkig nie argitekte nie en, nadat oor die vooruitsig van 'n argitektuurteks gekom is, volg 'n reeks ryk are wat Kannemeyer ontbloot en dieper myn. Tog sou dit interessant wees om te weet op wie hierdie boek eintlik gemik is en wie dit sal aanskaf.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/21/1/EJC30682
2007-06-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error