1887

n South African Journal of Cultural History - Die akkulturasie van die Khoikhoi en die slawe in die Kaapkolonie (1652-1910) - 'n Historiografiese ondersoek

USD

 

Abstract


In 1652, when the Dutch settler colony in South Africa was founded, the western part of the territory that later became known as the Cape Colony was mainly inhabited by the Khoikhoi. Until the beginning of the nineteenth century thousands of slaves from other parts of Africa and from South-east Asia were brought to the Cape Colony. In the period before 1910 the Khoikhoi as well as the slaves and their descendants lost their original cultures almost completely and acquired a Western culture. The article examines historical writing on this acculturation process. It appears that the westernisation of the Khoikhoi and the slaves has received insufficient attention in most historical surveys and has not been researched very intensively.

In 1652, toe die Nederlandse vestigingskolonie in Suid-Afrika gestig is, is die westelike deel van die gebied wat later as die Kaapkolonie bekend sou staan hoofsaaklik deur die Khoikhoi bewoon. Tot aan die begin van die negentiende eeu is duisende slawe uit ander dele van Afrika en uit Suidoos-Asië na die Kaapkolonie gebring. In die tydperk voor 1910 het die Khoikhoi asook die slawe en hulle afstammelinge hulle oorspronklike kulture feitlik heeltemal prys gegee en 'n Westerse kultuur aanvaar. In dié artikel word die geskiedskrywing oor hierdie akkulturasieproses ondersoek. Dit blyk dat die verwestering van die Khoikhoi en die slawe min aandag in die meeste oorsigwerke ontvang het en nie deeglik nagevors is nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/21/1/EJC30689
2007-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error