1887

n South African Journal of Cultural History - Die geskiedenis van Boerekos 1652 - 1806, H.W. Claassens : book review

USD

 

Abstract

In word die waarheid oor die geskiedenis van Boerekos van die spreekwoordelike vinkel tot koljander; van seekat tot speserye en van likeur tot lourierblare vertel.


Talle mites oor die koskultuur aan die Kaap van die 17de en 18de eeuse Europeërs word ontmasker wat die tot op hede gekoesterde romantiese beeld van die bydrae van die Oosterlinge op dié kultuur, ongedaan gemaak. En tog, in plek daarvan kom in hierdie eerste omvattende wetenskaplike studie oor dié onderwerp 'n ryk geskakeerde geskiedenis te voorskyn. Die leser word op 'n kosreis geneem van die Persies-Arabiese kookkultuur af wat deur die Hollanders en die Franse na die Kaap gebring is, tot by 'n beredeneerde uiteensetting dat die bydrae van die slawe tot naamgewing beperk was.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/21/2/EJC30690
2007-11-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error