1887

n South African Journal of Cultural History - Hard soos kameeldoringhout, Dora Bolz : book review

USD

 

Abstract

Die verhaal van 'n streek so hard soos kameeldoringhout - dit is inderdaad die ware verhaal van die dorpie Aus in die Namib-woestyn in die huidige Namibië. Dora Bolz, oud-inwoner van Aus, bied 'n aangrypende vertelling van honderd jaar se wel en wee in hierdie woestyndorpie. Sy vertel in 'n gemaklike geselstrant van die eerste pioniers van die omgewing, die destyds inheemse bevolking, die eerste Duitse setlaars, handelaars, sendelinge en transportryers, die ontdekking van diamante en die vroeë dorpsvestiging. Die uitwerking van die twee wêreldoorloë op die dorpie en sy mense bevestig die werklikheid van die hardvogtige woestynomgewing waarmee die mense hier in daaglikse stryd om oorlewing teen die woestyn se natuurelemente gewikkel is. Enersyds is dit 'n roerende kamee van 'n unieke kontrei, maar andersyds gee dit ook persoonlike indrukke van die skrywer se verbintenis van bykans 40 jaar met die dorpie.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/21/2/EJC30691
2007-11-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error