1887

n South African Journal of Cultural History - 'n Duitser aan die Kaap, 1724 - 1765. Die lewe en loopbaan van Hendrik Schoeman, Karel Schoeman : book review

USD

 

Abstract

Soos kenmerkend van Schoeman se boeke word 'n deel van die geskiedenis van die Kaap op 'n deurtastende wyse belig. Telkens maak die skrywer gewag van die dwarsdeursnit van 'n sekere tyd wanneer hy die lewensomstandighede in breë trekke bespreek.


Die boek is in 14 hoofstukke verdeel wat die hele tydperk uit Duitsland, Nederland en dan die Kaap met al sy areas waar stamvader Schoeman beweeg het, in detail omskryf. Die waarde van die boek lê veral in hierdie dwarssneë wat omheen die hoofkarakter aangebied word. So word die werwing van soldate en matrose vir die VOC- skepe, die stelsels van leenkneg, vryburgers, leningsplase en soveel meer in besonderhede beskryf. Uiteindelik word die boek 'n omvattende kultuurgeskiedenis. Dié boek is gewis 'n uitstekende voorgeskrewe handboek vir studente in Kultuurgeskiedenis! Dit is nie net die kultuurgeskiedenis wat belig word ook nie, maar ook die volkskunde. Die skrywer praat van die folkloristiese.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/21/2/EJC30693
2007-11-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error