1887

n South African Journal of Cultural History - Slave trade with Madagascar - The Journals of the Cape slaver Leijdsman, 1715 / Slawehandel met Madagaskar - Die Joernale van die Kaapse slaweskip Leijdsman, 1715, Piet Westra & James C. Armstrong : book review

USD

 

Abstract

Terwyl nasionaal en internasionaal tans groot belangstelling in die slawegeskiedenis is, werp hierdie bronnepublikasie besondere lig op minder bekende aspekte van die slawehandel tussen Madagaskar en die Kaap. Die pokke-epidemie van 1713 het tot 'n tekort aan slawe aan die Kaap gelei. In 1715 is die slaweskip deur die VOC owerheid na Madagaskar gestuur om die aantal slawe aan te vul. Die skip moes ook die oorlewende 30 manskappe van die aldààr gekaapte VOC-skepe, die en die gaan haal. Die reis het nagenoeg vyf maande geduur. Dit was suksesvol. Altesame 200 slawe is geruil, waarvan 179 die reis oorleef het. Verder is 28 bemanningslede van die gekaapte skepe na die Kaap teruggebring.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/21/2/EJC30697
2007-11-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error