1887

n South African Journal of Cultural History - Die bergpasse wat Mosselbaai met die Klein-Karoo verbind - 'n historiese oorsig

USD

 

Abstract

The Lange and Outeniqua Mountains north of Mossel Bay consist of tightly packed east-west orientated ranges, dissected by numerous small, short rivers and valleys. Peaks within these ranges reach heights of 1 500 metres above sea level, and have a high relative relief. These mountain ranges form formidable obstacles that have hindered access from the coast to the interior since the earliest times. Because these obstacles could only be crossed at certain places, routes were used repeatedly and became known to local people as well as to travellers.


Early in the history of South Africa, probably even before the days of the Khoisan, there was a need for a link between the coast and the interior. With the arrival of white settlers at the Cape, the need for a route between the Cape and the interior became a high priority. This article will give a historical overview of the origin, the historic and present uses of the Attaqua's Kloof, Cloete's and Robinson Passes, as well as the changing interaction between these passes.

Die Lange- en Outenikwaberge noord van Mosselbaai bestaan uit dig opmekaargepakte oos-wesstrekkende reekse, skerp opgesny deur talle kort riviertjies en klofies. Individuele pieke bereik hoogtes van tot 1 500 meter bo seespieël en die berge toon ook 'n hoë relatiewe reliëf. Hierdie bergreekse vorm indrukwekkende hindernisse wat toegang van die kus na die binneland sedert die vroegste tye bemoeilik het. Omdat die berge slegs op bepaalde plekke oorgesteek kon word, is hierdie roetes herhaaldelik gebruik en het dit onder sowel plaaslike inwoners as reisigers bekend geword.


Sedert die vroegste geskiedenis van Suid-Afrika - bes moontlik selfs voor die dae van die Khoisan - het die behoefte aan skakeling tussen die kus en die binneland bestaan. Met die koms van blanke setlaars na die Kaap het die nodigheid van 'n roete tussen die Kaap en die binneland 'n hoë prioriteit geniet. Hierdie artikel gee 'n historiese oorsig van sowel die oorsprong, historiese en huidige gebruike van die Attakwaskloof-, Cloetes- en Robinsonpas, as die veranderende interaksie tussen hierdie passe.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/21/2/EJC30700
2007-11-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error