1887

n South African Journal of Cultural History - 100 years of Galloway in the Free State

USD

 

Abstract


Gedurende Augustus 2010 sal die Taaiboschspruit-amateursportvereniging Nr 1 in 'n posisie wees om sy 100-jarige bestaan te vier. Met die uitsondering van byeenkomste wat uitgereën het, het die byeenkoms net by een geleentheid nie plaasgevind nie (die kansellasie tydens die woelinge wat gedurende die 1914-rebellie plaasgevind het). Met dié uitsonderings word die byeenkoms sedert 1910 jaarliks ononderbroke georganiseer. Die byeenkoms moet gevolglik een van net 'n paar atletiek- en boeresportbyeenkomste wees wat daarop aanspraak kan maak dat dit bykans reeds 'n eeu lank gereël word. In dié artikel word die kulturele bydrae tot sosialisering van die plaaslike gemeenskap deur middel van dié atletiek- en boeresportbyeenkoms geskets. Die volharding van die organiserende komitee en die kulturele belangrikheid daarvan word deurlopend benadruk. Die organiseerders het oor jare gepoog om die politieke invloed in die aktiwiteite te beperk en binne hanteerbare vlakke te hou. Die vlak van politieke inmenging het nogtans nie die kulturele en sosiale waarde wesenlik negatief aangetas nie. Die Galloway-boeresport is en bly 'n kulturele baken in die sentrale Vrystaat.

During August 2010 the Taaibosch Spruit Amateur Sport Society No 1 will be able to celebrate the centenary of the Galloway sports day. With the exception of a few meetings cancelled on account of rainy weather, the event has been held annually since 1910. The only cancellation for any other reason than rain was the turbulent year following the 1914 rebellion. This gathering must therefore be one of just a few athletic and events in South Africa that can claim that it has taken place for almost a century. In the article the cultural and social contribution of this annual event in the local community are outlined. The perseverance and commitment of the organizing committee are highlighted, especially their persistence in keeping political interference inside manageable levels. The Galloway is still a cultural beacon in rural Free State, something that needs to be cherished.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/21/2/EJC30703
2007-11-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error