1887

n South African Journal of Cultural History - Songs about the Anglo-Boer War : past and present

USD

 

Abstract


Die Dordrecht-versameling in die Nasionale Kultuurhistoriese Museum in Pretoria sluit 'n groot aantal stukke bladmusiek in wat tydens die Anglo-Boereoorlog en oor die Anglo-Boereoorlog geskryf is, maar deur mense wat nie by die oorlog betrokke was nie; hoofsaaklik mense wat in Europa en die Verenigde State van Amerika gewoon het. Dié bladmusiek is min bestudeer en is van weinig musikale waarde, maar, vanweë die betekenis wat hulle oordra, hulle outentisiteit, en hulle uitvoerings- en ontvangsgeskiedenis, is hulle van groot kultuurhistoriese belang. In 2006 en aan die begin van 2007 het 'n lied oor die Anglo-Boereoorlog, wat geskryf is deur mense wat nie by die Anglo-Boereoorlog betrokke was nie, groot belangstelling in Suid-Afrika gewek: . Hierdie lied, soos baie van dié van meer as 'n eeu gelede, dra die naam van 'n Boeregeneraal, en is nie van groot musikale waarde nie. Dit is van groot kultuurhistoriese belang vanweë die talle verskillende betekenise wat daaraan toegeskryf is, die outentisiteit daarvan, en die uitvoerings- en ontvangsgeskiedenis daarvan. Sowel 'n aantal uitgesoekte stukke bladmusiek wat tussen 1899 en 1902 gekomponeer en gepubliseer is, as die lied , word in hierdie artikel bespreek.

The Dordrecht Collection in the National Cultural History Museum in Pretoria includes a large number of pieces of sheet music written during the Anglo-Boer War and about the Anglo-Boer War but composed by people not involved in the war, mainly people living in Europe and the U.S.A. Little studied, and of little musical value, these scores are of great cultural historical value, because of the meanings they convey, their authenticity or lack of it and their performance and reception history. In 2006 and the beginning of 2007 a song about the Anglo-Boer War, composed by people not involved in the war, aroused great interest in South Africa. This song, like many of those of more than a century ago, is named after a Boer general, and not of great musical value. It is, however, of great cultural historical interest because of the many different meanings ascribed to it, its authenticity and its performance and reception history. A number of selected pieces composed and published between 1899 and 1902, as well as the song , are discussed in this article.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/21/2/EJC30706
2007-11-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error