1887

n South African Journal of Cultural History - Kerk teen Tafelberg Gereformeerde Kerk Kaapstad 1973-2006, Pieter Bingle : book review

USD

 

Abstract

Kultuur- en kerkhistorici besef die waarde van gemeentegeskiedenis en sal hierdie deeglik nagevorste publikasie met groot vrug kan raadpleeg. Omdat die tydperk van 33 jaar waarop die boek konsentreer, met die dienstermyn van die predikant, dr. Pieter Bingle, saamval, is sy persoonlike geskiedenis nou daarmee verweef. 'n Subtitel soos "Outobiografiese herinneringe en aantekeninge" sou dus heel gepas gewees het. Dit is 'n besonder moeilike taak om gebeure waarby 'n skrywer direk betrokke is, objektief te beskryf, maar kosbare inligting sou verlore gegaan het indien Bingle nie sy persoonlike ervaring ingesluit het nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/22/1/EJC30708
2008-06-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error