1887

n South African Journal of Cultural History - Christian Jacobus Groepe : Oosgrenspionier en veldkommandant van Katrivier

USD

 

Abstract


The father of Christian Jacobus Groepe (1789-1886) was the German H.C.A. Groepe who came to the Cape in 1775 from Rüssingen. It has been established that his mother, Maria, was of slave descent and was born in the Cape Colony. As tenant farmers in the area of Swagershoek, Uitenhage, the Groepe family prospered and moved in the 1820s to the Baviaans River area which is immediately to the north of the present day Bedford where they rented a farm from the Pringles. Christian Groepe soon met his white neighbours and apparently there existed mutual respect between them in spite of the colour divide. From 1829 the Groepes were landowners in the Kat River settlement where Christian soon progressed from being field-cornet to the high rank of ''veldkommandant'' (field-commandant) of the area. In this article his important role in the settlement and in the frontier wars is discussed as well as the respect that he enjoyed from both the inhabitants and the government.

Christian Jacobus Groepe (1789-1886) se vader was die Duitser H.C.A. Groepe wat in 1775 van Rüssingen na die Kaap gekom het. Dis bekend dat sy moeder, Maria, van slawe-afkoms was en in die Kaapkolonie gebore is. Die Groepe-familie het as grondhuurders in die wyk Swagershoek, Uitenhage, vooruitgeboer en in die 1820's na die Baviaansrivier wyk, net noord van die huidige Bedford, verhuis waar hulle by die Pringles 'n plaas gehuur het. Christian Groepe het vroeg kennis gemaak met sy blanke bure en klaarblyklik was daar ten spyte van die kleurverskil 'n wedersydse respek vir mekaar. Die Groepes was van 1829 grondbesitters in die Katriviernedersetting waar Christian spoedig van veldkornet tot die hoë rang van veldkommandant van die streek gevorder het. In dié artikel word sy belangrike rol in die nedersetting en grensoorloë bespreek en gewys op die respek wat hy van die inwoners en regering geniet het.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/22/1/EJC30718
2008-06-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error