1887

n South African Journal of Cultural History - Ilha de Moçambique byna Hollands : Nederlandse blokkade van Mosambiek-eiland in 1604, 1607 en 1608, O.J.O. Ferreira : boekaankondiging

USD

 

Abstract

Die betreklik onbekende verhaal van die stryd tussen die Portugese en Nederlanders om die besit van Ilha de Moçambique is fassinerend en soms dramaties. Uit die optredes van die strydende partye en hulle leiers kan die leser heelwat van die volksaard en -karakter van die Portugese en die Nederlanders te wete kom. Dit was 'n tyd waarin seerowery, vernielsug en erge wreedhede tussen die Rooms-Katolieke Portugese en Protestantse Nederlanders aan die orde van die dag was.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/22/2/EJC30721
2008-11-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error