1887

n South African Journal of Cultural History - Saartjie van die Suurveld : Herinneringskrif van Petronella Johanna Bakkes (Kemp), Kempie Bakkes : boekbespreking

USD

 

Abstract

Die skryfster, Kempie Bakkes, gebore op 13 Junie 1926, het in die Suurveld aan die voet van die Kougaberge naby Kareedouw grootgeword. Sy het begin om haar herinneringe aan die plekke, die mense en die ervaringe wat haar lewe aangeraak en verryk het, vir haar kinders en kleinkinders neer te skryf. Hieruit het die boek ontwikkel.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/22/2/EJC30722
2008-11-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error