1887

n South African Journal of Cultural History - The British Museums Association, the Carnegie Corporation and museums in South Africa, 1932-1938 : an overview

USD

 

Abstract


Dié artikel handel oor 'n ondersoek na die betrokkenheid van twee buitelandse instellings by 'n opname oor Suid-Afrikaanse museums in die 1930's. Die opname is deur die publikasie van 'n verslag en 'n museumgids gevolg in 'n tydperk waarin weinig of geen museumliteratuur in Suid-Afrika veral verskyn het. Die verslag het 'n wye verskeidenheid aspekte rakende museums gedek - van die administrasie, uitstallings, navorsing en die publiseer van navorsingsresultate, personeelsake, tot selfs taksidermie (in daardie stadium 'n belangrike aspek van museumwerk) en geboue. Een van die belangrikste aanbevelings van die verslag was dat samewerking tussen museums behoort te verbeter. Die gevolg was die stigting van die Suider-Afrikaanse Museumsvereniging in 1936. Die verslag het ook die belangrikheid van die opvoedkundige funksie van museums beklemtoon, met die gevolg dat verskeie museums hulle opvoedkundige dienste deur middel van toekennings kon uitbrei. Museumpublikasies het ook gebaat en het uiteindelik tot gevolg gehad dat 'n kommissie van ondersoek na museums deur die regering aangestel is.

This article is an investigation into the role played by two foreign institutions in a museums survey in the 1930s that resulted in the publication of a Report and a Directory which deal to some extent with South African museums at a stage when not many museum publications appeared. The Report covered a wide range of museum matters from the administration of museums, displays, research and research publications, staff matters, even to taxidermy (at the time an important aspect of museum work) and museum buildings. A very important recommendation of the Report was the necessity for better cooperation between museums. This resulted in the establishment of the Southern African Museums Association in 1936. The report also emphasized the importance of the development of museum educational activities, which resulted in the allocation of grants to the education divisions of several museums. Other outcomes were publications and eventually the appointment by the government of a Commission of enquiry into museum matters.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/22/2/EJC30730
2008-11-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error