1887

n South African Journal of Cultural History - Annerlike Afrikaans, Anton F. Prinsloo : boekresensie

USD

 

Abstract

Om hierdie woordeboek net fisies te hanteer, is reeds 'n groot vreugde. Dit voel goed in die hand en die buiteblad is sag op die oog. Die titel sê dadelik dat dit hier handel oor kontreitaal, oor woorde en uitdrukkings wat in verskillende dele van ons land gebruik word. En die foto wat deel van die smaakvolle buitebandontwerp is, spook by jou : êrens het jy al die huis gesien. En jy weet dit sal net in 'n bepaalde streek tuishoort. Die donkiekarretjie wat voor die huis verby ry, laat sit jou met 'n glimlag van behaaglikheid. Dit bring by jou die gevoel van bekendheid en behoort tuis.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/23/1/EJC30733
2009-06-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error