1887

n South African Journal of Cultural History - Anton Van Wouw, the smaller works, A.E. Duffey : boekresensie

USD

 

Abstract

Prof. Alex Duffey was baie jare lank aan die Departement Visuele Kunste (eertydse Departement Kunsgeskiedenis) aan die Universiteit van Pretoria (UP) verbonde en is tans by die afdeling kuns en kultuur op die kampus betrokke. Hy het reeds in 1981 'n katalogus oor die Van Wouw-versameling in die Van Wouw-huis van die UP saamgestel, maar volgens hom was dit nie 'n poging om Van Wouw se werk te vertolk of te evalueer nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/23/1/EJC30737
2009-06-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error