1887

n South African Journal of Cultural History - Da Costa Leal in die Zuid-Afrikaanse Republiek, O.J.O. Ferreira : boekresensie

USD

 

Abstract

O.J.O. (Cobus) Ferreira het homself in die loop van jare as waarskynlik Suid-Afrika se mees vooraanstaande kultuurhistorikus gevestig - 'n uitmuntende historiese vakman wat deur middel van indringende navorsing en die daaruit voortspruitende (tot dusver) nie minder nie as twintig boeke en ongeveer 90 artikels 'n reuse-bydrae tot die Suid-Afrikaanse historiografie gelewer het. Hy is dan ook al met goeie reg deur talle instansies vir sy werk vereer. Sedert sy aftrede as professor verbonde aan die Universiteit van Pretoria se Departement Historiese en Erfenisstudies, gaan hy voort om (nou as ereprofessor van genoemde departement) die een besondere publikasie na die ander te lewer.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/23/1/EJC30738
2009-06-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error