1887

n South African Journal of Cultural History - Southern African students in the music school in Weimar, Germany, 1884 - 1921

USD

 

Abstract

The Music School in Weimar, one of the most famous music towns of the world, was founded in 1872. It gradually attracted more students and also more foreigners. The first aim of the research was to establish whether there were Southern African students at this school as there were at the conservatories in Amsterdam, Leipzig and Vienna, the Royal College of Music in London, the Stern Conservatorium in Berlin and the in Berlin. Surprisingly, only six students with Southern African connections were found at the Music School in Weimar between 1872 and 1939. They are Maria Adamson (Cape Town), Myrtha and Ursula Noyce (Heidelberg, Transvaal), Johanna (Joan) van Niekerk (Uitenhage), Thyra Nissen-Lass (Windhoek) and Anna Maria Bach (Windhoek). None of these students was mentioned in the programmes of student concerts. One must assume that they were not of a standard to perform in public with the other students. But the extremely active music life at the Music School and in the town of Weimar would have provided them with additional musical experience. This versatile background would have been to their advantage as musicians later in their lives. Among the six students it is only Joan van Niekerk who is known today, for her volume of Dutch Afrikaans songs (1927) and her work as an accompanist.


Die Musiekskool in Weimar, een van die beroemdste musiekstede ter wêreld, is in 1872 gestig. Die skool het geleidelik meer studente, ook uit die buiteland, getrek. Die primêre doel van die navorsing was om vas te stel of Suider-Afrikaanse studente aan die skool studeer het, soos wat dit by die konservatoriums in Amsterdam, Leipzig en Wene, die in Londen, die Stern-Konservatorium in Berlyn en die in Berlyn die geval was. Verrassenderwys het slegs ses studente met Suider-Afrikaanse verbintenisse tussen 1872 en 1939 aan die Musiekskool in Weimar gestudeer. Hulle was Maria Adamson (Kaapstad), Myrtha en Ursula Noyce (Heidelberg, Transvaal), Johanna (Joan) van Niekerk (Uitenhage), Thyra Nissen-Lass (Windhoek) en Anna Maria Bach (Windhoek). Geeneen van hulle word in die programme van studentekonserte genoem nie. 'n Mens moet dus aanneem dat hulle standaard nie goed genoeg was om saam met die ander studente in die openbaar op te tree nie. Maar die buitengewone aktiewe musieklewe by die Musiekskool en in die stadjie Weimar sou aan hulle baie ander musiekervarings verskaf het. Hierdie veelsydige agtergrond sou in hulle latere musieklewens ruimskoots tot hulle voordeel gestrek het. Van die ses studente is slegs Joan van Niekerk vandag nog bekend weens haar (1927) en haar werk as liedbegeleier.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/23/1/EJC30740
2009-06-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error