1887

n South African Journal of Cultural History - The characterisation of the Colonial British and the Voortrekkers in Francis Brett Young's (1937)

USD

 

Abstract

Fictional and non-fictional reconstructions of the Great Trek have been a significant dimension of South African cultural history since the late nineteenth century. The majority of novels about that phenomenon have been written by Afrikaners. However, the eminent English (and by adoption South African) novelist Francis Brett Young published his in 1937, a year before the centenary of the Great Trek, and in it he created British and Afrikaans characters who did not fall neatly into conventional ethnic stereotypes of heroes and villains featured by some theories of colonial discourse. The ethnic characterisation is analysed in the historical context of the publication of this work.


Fiktiewe en nie-fiktiewe rekonstruksies van die Groot Trek was 'n betekenisvolle dimensie van Suid-Afrikaanse kultuurgeskiedenis sedert die laat-negentiende eeu. Die meeste romans oor hierdie fenomeen is deur Afrikaners geskryf. Tog het die vooraanstaande Engelse (en Suid-Afrikaanse) skrywer, Francis Brett Young, sy boek, , in 1937 gepubliseer - 'n jaar voor die honderdjarige herdenking van die Groot Trek en daarin het hy Britse en Afrikaanse karakters geskep wat nie netjies binne die konvensionele stereotipe van helde en boewe gepas het nie, soos deur sommige teorieë van koloniale diskoers nie. Die etniese karakterisering word in die historiese konteks van die publikasie van hierdie werk geanaliseer.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/23/1/EJC30744
2009-06-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error