1887

n South African Journal of Cultural History - Marthinus Theunis Steyn - regsman, staatsman, en volksman, M.C.E. Van Schoor : boekbespreking

USD

 

Abstract

In sy Voorwoord vestig M.C.E. (Tienie) van Schoor die aandag daarop dat die laaste lewensbeskrywing van Marthinus Theunis Steyn reeds so lank gelede as 1921 verskyn het. Hy skryf hierdie gaping toe aan die moontlike "oormatige verheerliking" van president Paul Kruger. Van Schoor se geslaagde biografie van 'n vername rolspeler in die dekades rondom die vorige eeuwisseling sal ongetwyfeld daartoe bydra om ons kennis van 'n belangrike aspek van die Suid-Afrikaanse geskiedenis aan te vul. Hoewel die grootste klem van hierdie werk op die Anglo-Boereoorlog val, word ook aan ander fasette van Steyn se rol in die geskiedenis aandag gegee.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/23/2/EJC30752
2009-11-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error