1887

n South African Journal of Cultural History - Bloemfontein's Greek community : historical background, emigration and settlement, ca 1885 - ca 1985

USD

 

Abstract

In this study a review is provided of the reasons why Greeks settled in Bloemfontein since about 1885, where these Greek immigrants came from, and how they travelled to Bloemfontein. Where possible, it is also indicated who they were. Their settlement in Bloemfontein is sketched against the background of the development of Bloemfontein as a city. In the light of the fact that thus far almost nothing has been written about the Greek community in Bloemfontein, and few archival sources could be traced, the research is primarily based on oral testimonies.


Dié studie gee 'n oorsig van die redes waarom Grieke hulle sedert ongeveer 1885 in Bloemfontein gevestig het, waar dié Griekse immigrante vandaan gekom het, en hoe hulle na Bloemfontein gereis het. Waar dit moontlik is, word aangedui wie hulle was. Hulle vestiging in Bloemfontein word teen die agtergrond van die ontwikkeling van Bloemfontein as 'n stad geskets. Aangesien weinig tot dusver oor die Griekse gemeenskap in Bloemfontein gepubliseer is nie en min argivale bronne opgespoor kon word, berus die navorsing grootliks op mondelinge getuienis.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/23/2/EJC30760
2009-11-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error