1887

n South African Journal of Cultural History - Handelsryk in die Ooste. Die wńreld van die VOC, 1619-1688, Karel Schoeman : boekbespreking

USD

 

Abstract

Die wêreld van die VOC is bekende en deurtrapte terrein vir die befaamde skrywer-historikus Karel Schoeman. Die wêreld van die VOC, 1619-1688 is die tweede in 'n reeks studies wat daarop gerig is om die geskiedenis van die VOC se werksaamhede in die Ooste, waar die winsgewende aktiwiteite en die swaartepunt van die Nederlandse maatskappy geleë was, in konteks te plaas. Die Kaap, wat eers in 1652 'n verversingspos van hierdie magtige handelsorganisasie geword het, het sy wortels vierkant in hierdie geweste en die eerste paar bevelvoerders, Van Riebeeck ingesluit, het almal op 'n stadium 'n verbintenis met die VOC se bedrywighede in die Ooste gehad.

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/24/1/EJC30765
2010-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error